‘n Kort, Geïllustreerde Gids tot islam
In die Naam van Allah, die Mees Barmhartige, die Mees Genadige
Hierdie boek is geskryf as‘n verkorte handleiding ter verduideliking van die Islamitiese geloof. Dieboek bestaan uit drie hoofstukke.
In die eerste hoofstuk, Bewyse dat Islam die Waarheid is, poog ons om sekere vrae te beantwoord wat dikwels gevra word:
-
Is die Heilige Qur’an werklik die direkte Woord van God, soos deur Hom geopenbaar?
-
Is Muhammad ﷺ [1] werklik ‘n Profeet wat deur God uitverkies en aangestel is?
-
Is Islam waarlik ‘n geloof van God?