WELKOM NA ISLAAM
WELKOM NA ISLAAM
lslaam nie net 'n sleutel tot geestelike sy van die lewe ls, maar ook 'n oplossing, tot jou ekonomiese, sosiale, politieke en familie lewe kan wees? lslaam is 'n algehele kode van lewe. lslaam beskou die menslike lewe as 'n digte geheel en verwerp enige verdeling van lewens aspekte, of dit nou ekonomies, Opvoedkundig of sosiaal is. Moderne Wetenskap vooruit kom om te bevestig dat die Our'aan nie deur 'n menslike wese saamgestel was nie, aangesien verskeie ver- duidelikings gemeld in die Our'aan, nie in die verlede bekend kon gewees het tot die beskuldigde nie? Dit is 'n ware, goddelike, openbaring en leiding aan en vir die mensdom. lslaam 'n vrye keuse verwelkom om te dink en te redeneer, en nie tot enige Geloof deur emosionele uitbarsting te verswig nie. Elke Moesliem se plig is, om slegs die boodskap bekend te maak. Die tyd aangebreek het om meer oor lslaam uit te vind? Moenie tot ander dag uitstel nie.